Keuler
Eiendoms
Konsultante

Verkope Van Eiendom

Verhuring Van Eiendom

Vakansie Verhuring

Waardasie Van Eiendom

Voltooi Die Vorm Vir Kennisgewings Op Nuwe Eiendomme.

Keuler Eiendomme bestaan reeds sedert 2008 en is goed gevestig in Hartenbos en omgewing. Sedert 2015 het ons ook agente in Danabaai, Mosselbaai en Rheebok areas. Ons doen ook vakansie en permanente verhuring en kan met trots getuig van lojale kliente wat jaar na jaar van ons dienste gebruik maak.

Karookraal is 'n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos en is op die Hartenbosrivier tussen die N2-snelweg en die see geleƫ. Die ontwikkeling sal wonings met 'n egte Karoogevoel en styl oplewer, met die windpomp as die sentrale element in die ontwerp.

Kliek vir meer inligting...
karookraal ontwikkeling skouhuis karookraal ontwikkeling skouhuis karookraal ontwikkeling skouhuis karookraal ontwikkeling skouhuis karookraal ontwikkeling skouhuis

Ontmoet Ons Span

Stevie Keuler

Stevie Keuler

Prinsipaal / Eiendomskonsultant

083 449 1442

stevie@keulereiendomme.co.za

Suline Pretorius

Suline Pretorius

Eiendomskonsultant

(Permanente & Vakansie Verhuring)

083 208 6778

keulerrental@gmail.com

Malinda Ludik

Malinda Ludik

Eiendomskonsultant

(Permanente & Vakansie Verhuring)

084 435 5882

malinda@keulereiendomme.co.za

Sunette Sieberhagen

Sunette Sieberhagen

Eiendomskonsultant

082 567 0382

sunette@keulereiendomme.co.za

Reon Sieberhagen

Reon Sieberhagen

Eiendomskonsultant (Intern)

082 575 5220

reon@keulereiendomme.co.za